Successfully reported
+21

The Hamlet Palm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hamlet Palm Cottage bied moderne verblyf op 'n privaat plaas in die skilderagtige en historiese dorpie Swellendam. Die selfsorgkothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek buite die stad.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel.

Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n privaat, toegeboude stoep met 'n uitsig op die berge en oor die gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hamlet Palm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Hermitage North Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1875cd513df45aa03360de47efd764941df092ee7447985836abb8b3f712823e0f4ccf22a5586d27df176194d6dc5efed1ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 27 Hermitage North Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002476 20.424553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang