Successfully reported
+16

Sunlit Serenity

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunlit Serenity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat stapafstand van die Seepunt-promenade af geleë is, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 baba en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie ingerig is. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet en lei verder na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Daarbenewens bied die eenheid ook 'n toegewyde werkspasie vir diegene wat nie heeltemal hul werksverantwoordelikhede kan agterlaat nie.

Die woonstel lei na 'n lieflike patio met buitesitplek, perfek om die son en 'n boek te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mureeda J
Saam met vriende
5.0
Restful, recuperating and relaxing. Beautiful apartment, very accommodating, serene and clean. Enjoyed our stay, would definitely recom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Engela S
Saam met vriende
5.0
The apartment exceeded my expectations. Love this place and all its extras. After a long flight and late arrival, the coffee and rusks ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Daryn L
Gesin met tieners
4.8
Very comfortable and well equipped. Had a great stay in the Sun Light Serenity apartment for 2 nights on our family holiday. Very comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Surika F
Saam met vriende
4.4
Rustig en ontspannend. Ons het baie lekker gebly en dit is 'n baie gerieflike plekkie. Ons sal enigeen aanbeveel om hulle daar in te boek.
Jun 2025
Ahmed M
Saam met lewensmaat
4.4
Comfortable, airy flat in good location. The flat was beautifully furnished, spacious and airy due to the high ceilings. Fittings and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cozy Cape Town Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunlit Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7c634a160735c9c7933503bce5b6f67c92ffa98d14c59eb6f45083f6e516f44882dbba3fb23294a886b04e09aef4f362146?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 11 Albany Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.914628970579 18.392941608004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang