Tropical Paradise
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tropical Paradise is 'n nuut opgeknapte woonstel wat net 'n entjie se stap van die Seepunt-promenade af geleë is. Dit is naby die strand, plaaslike eetplekke en winkels.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 baba en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetarea met 'n tafel en stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die kamer lei na 'n klein privaat patio met sitplek buite.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Cozy Cape Town Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Albany Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang