Successfully reported

The Palms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief terugkeer! Ons het dit terdeë geniet, stil en rustig met uitsig op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike plek om te ontspan en te rus! Dit was baie lekker gewees en dit is so rustig daar. Die uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik puik puik. Dit was heerlik, gerieflik, met heerlike geriewe, mooi soos op die foto met 'n lieflike uitsig. Sien my vir seker weer. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Lekker ontspan in pragtige plekkie met mooi see uitsig. Heerlik gebly, pragtige ligging met uitsig op die see. Ideaal vir naweek wegbreek. Baie netjies en skoon met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ariska V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Perfekte ligging, net 'n entjie van die strand af. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Relaxing. Relaxing and quiet, nice beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carli E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig, skoon en baie lekker kuier stoep. Heerlike verblyf met see uitsig, loopafstand strand toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Groot en gerieflik. Uitsig baie mooi en kort stap tot op strand, dan sien jy Tafelberg ook. Blyplek was baie netjies en baie gerieflik en groot. Was slegs 2 aande daar, maar dit is 'n plek waar mens langer kan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was baie lekker gewees. Sal dit aanbeveel. Ons was vanaf 28 Junie tot 30 Junie by Die Palms. Het dit baie geniet. Naby alles. Geniet om die see te kon hoor. Kon see toe loop. Baie veilig en netjies. En is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nantes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ek en my vrou het die kuier die naweek baie geniet. Die ligging is puik. Goeie geriewe met puik beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, Van Riebeeckstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbShmsccver60jmcP3x5HsMsWJu81CDR5FUhB0n9VMBec4g8eZy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707996641901 18.443984537137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang