Successfully reported

The Palm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helana B
1 nag
5.0
Okt 2025

On erbeterlik! Dit was heerlik! Pragtige eenheid en Colleen het selfs vir my ice packs gebring vir my geswelde enkel. Dis definitief waar ek sal bly wanneer ek weer Kaap toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The Palms is alles wat mens nodig het en nog meer! Dis rustig, veilig, ens. Heerlike verblyf! Rustig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igna M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Gerieflike verblyf. Dis al ons tweede keer wat ons by The Palms oorbly en sal enige tyd weer teruggaan. Die plek is goed ingerig en veilig. Colleen is baie behulpsaam en laat 'n mens dadelik tuis voel. Baie inligtingstukkies is ook beskikbaar vir aktiwiteite in die omgewing. Wens ons kon langer bly om die boeke te geniet wat beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matt R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

I will be back! Great water pressure and stable WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

N Pragtige, goed toegeruste eenheid. Netjies, veilig met alles wat 'n mens nodig het. Uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chirene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

We were very satisfied. Thank you. Very pleasant, nice garden and good hospitality. Only the shower is a bit small, but furthermore we had a fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jimmy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie veilige area en baie vriendelike ontvangs saam met 'n heerlike nagrus. Wat meer is. Baie aangename verblyf, met 'n vriendelike gasheer en gasvrou. Was ook gerieflik naby aan die hospitaal wat die rede was om in die area te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Huislik en rustig. Geen probleme. Baie dankie. Eersteklas akkommodasie en puik vriendelikheid. Dit voel asof jy by die huis is sonder inmenging en met genoeg waaiers om die somerhitte te beheer. Die gasvrou was innemend en het alles wat belangrik is mooi verduidelik met ons aankoms. Baie dankie vir rus en vrede. Heerlik gerus en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thalia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Comfortable, clean & safe. We had a lovely stay at The Palm. Everything we needed for our overnight after Calabash at DHL Stadium.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colleen
The Palm
Thank you so much, Thalia. I am glad you enjoyed your stay. It was so lovely meeting you both.

Wanita U
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Modern, ruim, netjies, veilig, alles ingesluit. Wat 'n lieflike plekkie. Modern en skoon. Gasvrou het aan alles gedink en het ons so tuis en welkom laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Parkechester Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA248e12af5847ed5e9f7973c009f6991ea55c6501428150599c0df9b0eeac002213de0a524be3010b0835166883d6dcce0325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 8 Parkechester Avenue Pinelands 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.928296684348 18.511167615652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang