Successfully reported
+24

The Paperbark Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14A Trichilia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Paperbark Cottage bied pragtige selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van West Acres, Mbombela (Nelspruit) geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n naweekwegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel. Boonop is daar 'n welstandkamer met gewigte, 'n stilstaande fiets, 'n bankdruk en joga-matte. Die eiendom bied ook braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14A Trichilia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink The Paperbark Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14A Trichilia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f8578e75019aaabb68e618857fe3da79a9af897558de670cfd3efcdadb959c76f102c6c04476780b0c4028456d94b78ac49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 14A Trichilia Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.474954085303 30.956612442795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang