The Paramount @ Bellamare
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Paramount @ Bellamare is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Bella Mare-kompleks in Somerstrand. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien in. 'n Sentrale etenstafel met 2 sitplekke word ook voorsien. Die aangrensende sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n stoel. Vir gastevermaak is daar 'n TV en komplimentêre WiFi-toegang.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die Leefstylsentrum, wat geriewe soos 'n restaurant, gimnasium, swembad en vergaderlokale bied. Die kompleks is gerieflik naby die Boardwalk-winkelsentrum, plaaslike restaurante en die strand geleë. Die internasionale lughawe is ongeveer 5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boardwalk Road, Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang