The Paramount @ Bellamare
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Paramount @ Bellamare is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Bella Mare-kompleks in Somerstrand. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n stoel. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en daar is ook 'n Leefstylsentrum op die perseel met geriewe insluitend 'n restaurant, gimnasium, swembad en vergarderkamers. Die kompleks is lekker naby die Boardwalk-winkelsentrums, plaaslike restaurante en die strand. Die Internasionale Lughawe is net 5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Boardwalk Road, Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boardwalk Road, Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang