The Peaceful Pod
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 30 Cedar West Avenue, Unit 336 Olea View, Craigavon, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
            Die Peaceful Pod bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n pragtig ingerigte woonstel in 'n veilige kompleks in Craigavon, Fourways. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied ruim kasruimte vir gaste se bagasie, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en kwaliteit badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer gemaklike sitplek, 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi.
Buite kan gaste gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkering word voorsien. Die eiendom se sentrale ligging plaas dit binne maklike bereik van 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Reba Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 30 Cedar West Avenue, Unit 336 Olea View, Craigavon, 2191, Gauteng
- Gaste dink The Peaceful Pod het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 30 Cedar West Avenue, Unit 336 Olea View, Craigavon, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang