Successfully reported
+47

The Pearl

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cradock Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

The Pearl is 'n moderne en kontemporêre selfsorghuis wat oor die Indiese Oseaan uitkyk, geleë in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth). Gaste kan hul vakansie spandeer om hul oë te smul op die pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan terwyl die dolfyne verbyswem, na die sonsondergang vanaf die balkon kyk met 'n glasie van Suid-Afrika se beste, of kyk na die walvisse wat in die winter kuier.

Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n 2-slaapkamer-kothuis onder die hoofhuis. Die eerste slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer in die hoofhuis beskik oor 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n ekstra gesinsbadkamer. Die privaat kothuis, wat onder die hoofhuis geleë is, beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens.

Die kombuis, eetarea en leefarea is oopplan. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en oorgenoeg stoorplek in. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en die leefarea lei na 'n balkon met 180 grade see-uitsigte.

The Pearl het 2 buitebraai-areas, 1 op die balkon en 'n tweede op 'n sonnige patio. Die huis word deur 'n alarmstelsel beskerm en 'n dubbelafstandbeheerde motorhuis word voorsien.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Cradock Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Pearl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Cradock Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7928369ed457e7acae04b93c7500ce76ed76019bd1332415a94e68e56c9f44dee0a1e30f9bcd089b9780e28939cf068ff603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 10 mense 8 5 1 5 4 Cradock Road Gqeberha (Port Elizabeth) 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008787718022 25.345173087697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang