The Pebbles
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
The Pebbles bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte aangrensende eenhede wat op die strandfront in Kei Mouth geleë is. Die 2 eenhede kan óf apart bespreek word om 7 mense te akkommodeer of as 'n geheel om 14 mense te akkommodeer.
Elke eenheid beskik oor 3 slaapkamers plus 'n kleiner vierde slaapkamer, 3 badkamers, en 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuis wat uitloop op 'n onderdakbraai-area. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Twee van die badkamers het storte en die ander is toegerus met 'n bad.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, vrieskas, oond en stoof, en mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien vir gerief. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv-kanale. Gaste kan lieflike see-uitsigte vanaf die eenhede geniet.
Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Al die skuifdeure het Trellidors vir sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink The Pebbles het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachfront, off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang