Successfully reported
+8

The Pepper Pot

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culver Street, 17 Bayview, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Pepper Pot is 'n elegante klein kothuis-styl enkelwoonstel in die hartjie van Kaapstad se stadskom. Dit is omring deur bome en 'n oorvloed eekhorings, en is 'n bekoorlike ruimte rustig en stil met alles wat jy nodig het vir jou verblyf in die Moederstad. Die ligging is perfek vir gaste wat die Kaapse atmosfeer wil ervaar, sonder die gewoel van die middestad, terwyl dit naby die vele gewilde besienswaardighede wat die Kaap bied, bly.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met Chromecast vir Netflix en Spotify. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die kombuis is met basiese geriewe, insluitend 'n oond, stoof en wasmasjien toegerus. Die oop area rondom die eenheid, hoewel nie streng vir eksklusiewe gebruik nie, is privaat en word nie deur ander inwoners gebruik nie. Hier kan gaste die buiteruimte geniet.

Die eienaars woon na aan die woonstel en is dus altyd byderhand indien gaste enige inligting of behulpsame wenke benodig. Die woonstel is na aan die Gardens Winkelsentrum en die MyCiti-bushaltes, die stad se gewilde busnetwerk. Daar is 'n wassery en 'n Virgin Active gimnasium met 'n swembad slegs 'n kort ent se stap van die woonstelblok af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Culver Street, 17 Bayview, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culver Street, 17 Bayview, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bd7039df96a5341b3e0328c34763d92b9b1c54252e968863d17284fa4904b275a2113ddf81010b5d1399d8c9d0feda5712b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) Culver Street 17 Bayview 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.939164353656 18.417594060302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang