Successfully reported
+66

The Pepper Tree B&B

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Isipingo Road, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Pepper Tree B&B is in 'n pragtige woonbuurt van Sandton geleë. Paulshof het pragtige paadjies vir ywerige joggies en is naby van Sandton se modieusste klubs en restaurante.

Die Pepper Tree B&B beskik oor 6 kamers en 3 woonstelle, waarvan sommige toegerus is vir selfsorg. Elke kamer het 'n lessenaar en 'n gemaklike stoel, baie kas- en rakspasie, gratis WiFi en Netflix.

Die kamers is lig en lugtig in die somer, en vir koue winteraande het elektriese komberse en muurverwarmers en lugversorging. 'n Klein kombuisie met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en toebehore is beskikbaar. Wasgoed kan teen 'n ekstra koste gediens word.

Ontbyt sluit varsgebroude koffie en tee, graankosse, sappe, brood en konfyte, muesli, wors en sous, gebraaide tamatie en warm roereier in.

Gaste kan binne of op 'n onderdakstoep met pragtige uitsigte oor die tuin en 'n sonverhitte swembad eet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Magdaleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Excellent, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Joey G
Gesin met tieners
5.0
Always a wonderful atmosphere, friendly staff and clean rooms. A variety of breakfast would be great and on offer. Dishes can be washed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Willem V
4.8
Maklik. Stil en rustig. Lekker ontbyt en koffie!
Okt 2024
Carl B
4.4
Beautiful. There were fresh roses in my room and special freshly baked muffins with breakfast. It was a special stay, beautiful garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Maritza U
Saam met lewensmaat
4.0
Dankie ons het gemaklik gebly en Ian se ekstra hulp was wonderlik. Ian was the friendliest host I have met in years. His efforts to acc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 38 Isipingo Road, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink The Pepper Tree B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Isipingo Road, Paulshof, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb20c304288b3c482a099e6d1e6dffa220eb05ceb1d93aac7bbf9ebd3d66ce4f86dbc9f80909f2677f62b834ef7e7b9541868?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 38 Isipingo Road Paulshof 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.032810971363 28.045939153443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang