The Peppertree - Kuier Kraal
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorg-eenheid bied slaapplek vir tot 9 gaste en is ideaal vir groter gesinne of groepe vriende. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n driestapelbed met 'n koningingrootte-bed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied gemaklike sitplek en maak oop na 'n patio met buite-eetkamermeubels en ingeboude braaigeriewe. Bykomende geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, minigolf, pooltafel en pyltjies. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plot 48, Weltevrede, Koppies, 9540, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang