The Pink Birdie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1297 Aletta van As Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Pink Birdie is 'n ruim en luukse suite geleë op die pragtige Langebaan Country Estate, op dieselfde eiendom as die eienaar se woning. Dit bied 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie wat die veldblomme wil besigtig, 'n rondte gholf wil geniet, vlieërbranderry wil gaan, of die bekoring van die Weskus teen hul eie pas wil verken.
Hierdie pragtige kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer wat smaakvol gemeubileer is met 'n koningingrootte bed en 'n bababedjie, en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, perfek om kos op te warm. Gaste het ook toegang tot 'n privaat buitesitarea.
Die landgoed is veilig en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos bergfietsry, stap- en hardlooproetes, wildkyk, tennisbane, putt-putt, rolbal, 'n oefenbaan en 'n uitdagende 18-putjie gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansunette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 1297 Aletta van As Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Pink Birdie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1297 Aletta van As Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang