The Plover Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Plover Crescent, Mandeni, 4490, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Plover Bed and Breakfast is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word wat op die sakereisiger en vakansiereisiger gemik is. Ons is geleë in Mandeni, op die oewer van die Tugelarivier. Ons is net 15 km weg van die naaste strand by Tugela-mond met ander swemstrande net 21 km weg.
Ons het 6 smaakvol versierde kamers. Alle kamers het lugversorging en is toegerus met volledige DStv. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die lieflike swembad-area geniet en daar is braaigeriewe of jy kan in die koffiesitkamer ontspan.
Ons het 'n paar gholfbane in die nabyheid met die naaste net 2 km weg. Talle historiese besienswaardighede in die nabyheid.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Plover Crescent, Mandeni, 4490, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Plover Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Plover Crescent, Mandeni, 4490, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang