The Plum
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Plum bied geriefelike oornag- en selfsorgverblyf in Louis Trichardt, naby winkels, Trichardt Memorial-hospitaal en die sakekern. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word in 2 eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang en privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens en gehaltelinne. Daar is 'n kamer wat spog met 'n kombuis, terwyl die ander een slegs verhit-en-eetgeriewe het. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale, 'n lessenaar en stoel en gratis WiFi.
Die perseel word beveilig met hektoegang tot veilige parkeerplek. Die deure en vensters het diefwering en die verblyf het sonpanele, en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rebecca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink The Plum het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41B Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang