Successfully reported

The Promised Land

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hanerike K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker huis. Uitsig is baie mooi. Naby aan Krokodilrivier. Baie diere is daar. Heerlike kuier en lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryanne
The Promised Land
Ons is so bly jy het jou tyd in Marloth geniet ... kom kuier gou weer. Dave en Maryanne

Danel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rus en heerlik gekuier met rivier aan die voorkant en bos aan die agterkant. Alles wat jy nodig het, was tot jou beskikking in die huis. Braai area heerlik onderdak by swembad. Baie diere kom regdeur die dag tot teenaan die huis. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenton F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Awesome. Ja, baie geniet. Was baie lekker en sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie gerieflike huis met als wat nodig is. Goeie ligging net oorkant die rivier. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is. Goeie ligging net oorkant die krokodilrivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryanne
The Promised Land
Baie dankie julle en hoop ons sien julle gou in die toekoms. Groete Dave en Maryanne

Therapon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very good. Very good and comfortable with all you need and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryanne
The Promised Land
Thank you so much for this great rating. Hope to see you again soon. Regards, Maryanne and Dave

Sheryl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Fabulous. Baie lekker gebly, sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Baie lekker gekuier. Dit is die regte plek om te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie S
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Heerlik, rustig, gemaklik. Dit was absoluut heerlik! Die huis het 'n gemaklike "homey" gevoel en daar was baie diere wat ons besoek het die hele dag deur. Daar is sekere tye wat die pad voor die huis bietjie besig raak, maar dit het nie die diere enigsins beïnvloed nie. Die huis is ook vol met als wat mens kan nodig kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hannatjie R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Baie rustig, die diere het vir ons kom kuier op die stoep. Ons het baie lekker gebly, ligging is baie goed, loopafstand na die rivier toe.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTY0ZmUwLWNkZTAtNGE3MS1iZWY0LTMwNTA0YzUxYWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 2493 Seekoei Drive Marloth Park Conservancy 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.336645034945 31.78865648486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang