The Promised Land
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            The Promised Land is 'n vreedsame boskothuis met selfsorgfasiliteite langs die Krokodilrivier in Marlothpark.
Dié kothuis is netjies en gerieflik en ingerig as 'n huislike wegbreekplekkie. Daar is slaapplek vir 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuisie, eet- en leefarea, en 'n uitkykpunt wat drie verdiepings hoog is. Een van die slaapkamers is in die buitelug vir avontuurlustige gaste wat onder die sterre wil slaap.
Gaste kan lekker afkoel in die swembadjie en 'n vleisie op die vuur gooi in die lapa. Die uitkykpunt bied asemrowende uitsigte oor die bosveld en die Krokodilrivier wanneer die son sak.
Gaan stap gerus langs die grensdraad by die rivier as jy wild wil gewaar.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maryanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink The Promised Land het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang