Successfully reported
+13

The Promised Land

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Promised Land is 'n rustige selfsorg-boskothuis wat langs die Krokodilrivier in die Marloth Park-bewarea geleë is.

Hierdie boskothuis is 'n netjiese en gerieflike, volledig gemeubileerde en toegeruste huislike toevlugsoord. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, asook 'n 3-verdieping hoë uitkykpunt. 1 van die slaapkamers is 'n opelug slaapkamer vir die meer waaghalsig om onder die sterre te slaap.

Die kothuis spog ook met vermaakgeriewe soos 'n dompelbad en 'n lapa met 'n braai-area. Die 3-verdieping hoë uitkykpunt, spog met asemrowende sonsondergang of sonsopkoms uitsigte, en kyk uit oor die Krokodilrivier wat aan die bekende Kruger Nasionale Park grens.

Gaste kan 'n bosstaptog langs die grensheining van die Krokodilrivier onderneem vir wonderlike wildkyk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hanerike K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker huis. Uitsig is baie mooi. Naby aan Krokodilrivier. Baie diere is daar. Heerlike kuier en lekker verblyf.
Aug 2025
Danel B
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en heerlik gekuier met rivier aan die voorkant en bos aan die agterkant. Alles wat jy nodig het, was tot jou beskikking in die huis. Braai area he...
Sien meer
Jul 2025
Lenton F
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Ja, baie geniet. Was baie lekker en sal vir seker weer daar bly.
Jul 2025
Marthinus B
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflike huis met als wat nodig is. Goeie ligging net oorkant die rivier. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is. Goeie ligging net oorkan...
Sien meer
Jul 2025
Therapon G
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good and comfortable with all you need and more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink The Promised Land het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2493 Seekoei Drive, Marloth Park Conservancy, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNTY0ZmUwLWNkZTAtNGE3MS1iZWY0LTMwNTA0YzUxYWU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 2493 Seekoei Drive Marloth Park Conservancy 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.336645034945 31.78865648486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang