The Ranch Overnight Chalets
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Ranch Overnight Chalets, Farm Murray, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Ranch Oornag Chalets bied gemaklike luukse selfsorg-chalets en bekostigbare oornagkamers, geleë in die pragtige, rustige Kalahari in die Noord-Kaap. Die Ranch is 11 km vanaf Olifantshoek op die N14-roete en ongeveer 39 km vanaf Kathu geleë, waar gaste alle nodige geriewe kan vind.
Ons is op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark en Namibië.
Verblyf word aangebied in selfsorg-chalets en oornagkamers en gaste is verseker van 'n gemaklike, stil en ontspannende verblyf. Alle kamers en chalets is toegerus met gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n stort of bad en stort, 'n kombuisie of tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in WiFi, konferensiegeriewe, 'n braai-area en 'n swembad. Ons bied ook 'n minigolfbaan en 'n gelisensieerde kroeg. Hout en ys is by die kroeg beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit in swem en begeleide staptogte. Die geleentheidsaal is beskikbaar om te huur vir funksies, troues en konferensies en kan tot 140 gaste akkommodeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Eureka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- The Ranch Overnight Chalets, Farm Murray, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Gaste dink The Ranch Overnight Chalets het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: The Ranch Overnight Chalets, Farm Murray, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang