Successfully reported

The Rasmus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kobus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende geriewe en topgehalte restaurant. Ons voorkeur blyplek in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Exceptional. Very good, service was very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. Perfect for a wedding anniversary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sentrale verblyf wat soos vakansie voel. Personeel se diens altyd baie goed. Kamers en perseel pragtig. Rustig en stil - voel nie of jy in die stad is nie. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Luukse verblyf in perfekte area. Luukse ruim kamers, hoë kwaliteit beddegoed, toegerus met alles wat nodig is. Balkon by kamers is heerlik. Tuine goed versorg. Pragtige koi dam. Voel glad nie of jy in die stad is nie, maar gerieflik naby alles. Aandete en ontbyt was uit die boeke. Sal ongetwyfeld aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons kan regtig The Rasmus aanbeveel, hulle verdien 10 sterre! Dit is ons tweede besoek aan The Rasmus. Die eenheid was baie netjies en skoon, ons het ons eie stoepie gehad, wat heerlik en ontspannend was. Die aandete was heerlik, die kos was uit die boonste rakke, ontbyt was ook heerlik voorberei. Ontvangs het ons baie tegemoetgekom met ons bespreking, aangesien 'n eerste vloer eenheid aan ons toegeken was, en my man baie moeilik loop, hulle het dadelik ons bespreking verander en vir ons 'n alternatiewe eenheid kon reël, ons is baie dankbaar daarvoor! Ons kan regtig The Rasmus aanbeveel, hulle verdien 10 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtig mooi. Baie lekker verblyf, gerieflik ingerig, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selwyn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enjoyable stay. Excellent service and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier! Ons het heerlik gekuier by The Rasmus! Die personeel se diens was uitstekend, en die kos was voortreflik! Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Luukse akkommodasie met 'n baie goeie ligging. Kamers is baie groot en gerieflik. Fantastiese akkommodasie met 'n baie goeie ligging in Pretoria. Die verblyf by The Rasmus is van 5-ster gehalte. Kamers is ongelooflik groot en goed ingerig. Die balkon is 'n bonus om die Pretoria-sonsondergang te kyk. Castle Gate-winkelsentrum is 5 km weg met goeie restaurante en alle winkels wat jy nodig het. The Fire Room-restaurant word aanbeveel. Sekuriteit is van top gehalte. Die regte vrae is gevra by die hek voor ons ingelaat is en ek het die hele tyd veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 445
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 445
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 445
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Van Ryneveld Avenue and Solomon Mahlangu Drive, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaKceY28gdvNx3hk71v891nKAvgYnN0NtKIPNSFRranVxztBEDr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 445 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Corner of Van Ryneveld Avenue and Solomon Mahlangu Drive Erasmus Park 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.818456729199 28.239688419643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang