Successfully reported
+6

The Rectory Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Rectory Guesthouse dateer uit 1850 en skuil in die skilderagtige dorpie Clanwilliam. Dié grasdak-gastehuis loop oor van karakter en bekoorlikheid en dit is ook 'n nasionale monument.

Elke stylvolle gastekamer het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens en word daagliks skoongemaak. Ontbyt is op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar. Etes word bedien in die binnehof met sy lieflike alfresco-gevoel. Gaste is ook welkom om hul eie etes voor te berei in die goed toegeruste kombuis.

Die tuin word mooi in stand gehou en daar is 'n swembad, koeltebome en sitplek.

The Rectory Guesthouse is in die hoofstraat geleë so dit is lekker naby die koffiewinkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Harvey B
Saam met lewensmaat
5.0
Short but memorable visit. Stunning old home, beautiful surroundings. Safe and close to amenities. Central to travelling the Cedarberg....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Lyndall V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic overnight stop! Fantastic overnight stop in a quaint old rectory. The hostess gave us great recommendations for dinner and br...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Shane K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en lekker. Gasvrou is baie vriendelik. Baie lekker gebly. Die gastehuis is baie goed geleë.
Sep 2025
Margaret A
Saam met lewensmaat
5.0
A definite recommendation! Wonderful accommodation set in a beautiful garden and close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Maryna K
Saam met vriende
5.0
Alles wat nodig was vir ons oorbly, was daar. Ons is vriendelik deur die gasvrou ontvang, en die kamers was goed toegerus met alles wat nodig was.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

The Rectory
Guesthouse ...

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 37 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Rectory Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Hoof Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ODAyYTA4LWZiYTktNDQ0YS1iZmY0LWY1NjhjZDViMzA3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 37 Hoof Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.179778792079 18.89377577314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang