The Red Barn Dullstroom-The Dairy Cottage
Kry 30% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 18 Weimershoek, Boschhoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 400R2 380 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Red Barn Dullstroom - The Dairy Cottage bied privaat, rustige en troeteldiervriendelike akkommodasie, wat uitkyk oor sprankelende helder damme en die pragtige Dullstroom-platteland.
Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 6, is volledig gemeubileer met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met satellietkanale, asook 'n kaggel vir kouer nagte.
Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met meer buitelug-eetplekke, ideaal vir skemerkelkies, en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die Rooi Skuur is ongeveer 30 km langs die hoofteerpad buite Dullstroom na Lydenburg. Gaste kan die Dullstroom-boerderygrond op sy beste geniet, met voetslaan, voëlkyk en baarshengel in enige van die 5 damme en ook wildevlieghengel op die eie stuk Dorpsrivier geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 18 Weimershoek, Boschhoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink The Red Barn Dullstroom-The Dairy Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 18 Weimershoek, Boschhoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang