Successfully reported

The Red Chimney Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jan B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker! Ja, baie lekker. Baie goeie omgewing. Mooi buurt. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie, Jan. Jy is altyd welkom. Thanks, Jeandre.

Eben G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Sien hierbo. Baie stil, veilig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Thx Eben, jy is altyd welkom by ons.

Anzel C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf! Baie netjies, veilig en alles wat mens nodig het. Het heerlik gebly en die eienaars is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Dankie vir julle hartlikheid. Sal definitief weer daar kom bly en definitief mense ook aanraai om daar te kom bly! Juweel van 'n plek en dan is die skoonmaker so pragtig, behulpsaam en baie vriendelik wat die ervaring nog lekkerder maak en sy is definitief 'n aanwins vir julle gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Jy is altyd welkom.

Hennie C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Alles wat jy benodig is daar. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandro D
1 nag
5.0
Sep 2024

Lovely. Beautiful, well-maintained rooms in a lovely area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Hi Erika, thank you so much for your review. You are always more than welcome. Thanks, Jeandre

Katlego K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

I enjoyed being there. Nice and quiet as well as safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Thank you Katlego, You are always welcome.

Nelia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Was baie behulpsaam. Ons kon vroeër inboek. Dit was goed, maar 'n klein opwasbak vir die kitchenette en bedlampies met bedkassies sou wekom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Hi Nadia, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons spook met goedkeuring by die stadsraad vir die goedkeuring van die kichenette se. Dankie, Jeandre Stander.

Jan Hendrik V
Kort verblyf
4.2
Nov 2024

Baie lekker en rustig. Sal dit aanbeveel, dis netjies en veilig en uitstekend ingerig.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie. Julle is altyd welkom by ons.

Andre C
1 nag
5.0
Des 2023

Soos altyd 'n wonderlike verblyf. The Red Chimney Guesthouse is my eerste keuse altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Baie dankie, Andre. Jy is altyd welkom. Lekker dag.

Marelize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Perfekte veilige basis om Pretoria te verken. Ons het verblyf gesoek om 'n familielid in die hospitaal te besoek. Die 13 minute na die hospitaal toe was perfek. Die eenheid is veilig, netjies en ruim. Vriendelike diens en gasvryheid. Sal The Red Chimney Guesthouse beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeandre
The Red Chimney Guesthouse
Marelize, baie dankie. Jy is altyd welkom by ons. Groete Jeandre.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eShUzfgp0w9KabnDw5Rw2JKy3YLllYxjpyxN8yle7lSoLgxdr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 1293 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696856934812 28.254722341104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang