Successfully reported
+23

The Red Chimney Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberg. Die woonbuurt is bekend vir lang, boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gemaklike verblyf word in 3 gastekamers gebied wat vir basiese selfsorg toegerus is.

Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers is elk vir basiese selfsorg toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, ketel en eetgerei. Elke kamer is ook toegerus met 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar, sodat gaste met hul eie rekeninge kan aanmeld en YouTube, Netflix, Showmax en DStv Now kan kyk.

Die eiendom bied veilige parkeerplek en sleepwaens kan ook akkommodeer word. Die gastehuis bied ook beperkte gemeenskaplike braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jan B
5.0
Lekker! Ja, baie lekker. Baie goeie omgewing. Mooi buurt. Rustig.
Sep 2025
Eben G
5.0
Sien hierbo. Baie stil, veilig en privaat.
Jul 2025
Anzel C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf! Baie netjies, veilig en alles wat mens nodig het. Het heerlik gebly en die eienaars is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Dankie v...
Sien meer
Jun 2025
Hennie C
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie netjies en skoon. Alles wat jy benodig is daar. Stil omgewing.
Mrt 2025
Sandro D
5.0
Lovely. Beautiful, well-maintained rooms in a lovely area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeandre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink The Red Chimney Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eShUzfgp0w9KabnDw5Rw2JKy3YLllYxjpyxN8yle7lSoLgxdr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 1293 Breyer Avenue Waverley 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.696856934812 28.254722341104
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang