The Red Chimney Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R790 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Red Chimney Guesthouse is in Waverley in Pretoria, aan die voet van die Magaliesberge, geleë. Die woonbuurt is bekend vir sy lang boomryke paaie wat ideaal is vir draf en stap. Gerieflike verblyf word gebied in 3 gastekamers wat toegerus is vir basiese selfsorg.
Elke smaakvol gemeubileerde kamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer is toegerus vir basiese selfsorg met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n ketel en eetgerei. Elke kamer is ook toegerus met 'n slim-TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar, so gaste kan by hul eie rekeninge aanmeld en YouTube, Netflix, Showmax en DStv Now kyk.
Die eiendom bied oorgenoeg veilige parkeerplek, en sleepwaens kan ook geakkommodeer word. Die gastehuis bied ook gemeenskaplike braaigeriewe op 'n eerste-kom-eerste-bedien-grondslag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeandre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink The Red Chimney Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1293 Breyer Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang