The Red Oak Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
-
Vanaf
R1 180R1 062 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Red Oak Guesthouse is in Georges Valley, Tzaneen, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, wat jou toelaat om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 10 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gastehuiskroeg sowel as die restaurant teen 'n ekstra koste. Die eiendom bied ook 'n kinderspeelarea, perfek vir die kleingoed om pret te hê terwyl hulle hul verblyf geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink The Red Oak Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: GV 73 Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang