Successfully reported

The Residency Hurlingham

Selfsorg

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
4.0
Amelia V
1 nag
2.0
Mrt 2025

Was nou daar - dalk nie weer teruggaan nie! Daar was niemand by ontvangs nie - moes roep en soek vir mense. Daar was geen handdoeke in enige van die woonstelle nie. Moes weer en weer vra en het elkeen net een klein handdoek gekry! Daar was nie eers genoeg koffie in die woonstelle vir die helfte van die mense nie! Daar was geen melk nie - alles basiese goed wat selfs in 'n goedkoop gastehuis moet wees. Die koppies is gechipped. Foto's is baie beslis nie 'n ware voorstel van die plek nie! Die meubels is vuil - alhoewel die beddegoed darem skoon was.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Tshepi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 411
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 411
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 411
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Braemar Road, Hurlingham, Sandton, 2146, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76158ca1fd300a2ca24e02eeea09b93d5f7005267c26202254dcf93f0bcfcea66e5640d48ced77589b88616fb7c1afe3c2d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 411 per nag (plek vir 4) 1 5 1 2 8 Braemar Road Hurlingham 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.10829564306 28.030761791402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang