Successfully reported
+177

Rusplek Guesthouse and Conference Center

Gastehuis
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Scholtz Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rusplek Guesthouse and Confereence Center is in Bloemfontein, 'n stad wat bekend is vir sy perdryroetes, restaurante, geskiedkundige besienswaardighede soos die Suid-Afrikaanse Oorlogsmuseum en die Oliewenhuis Kunsmuseum, asook die Nasionale Botaniese Tuine. Dit is perfek geleë vir sake- en ontspanningsreisigers.

Ons eiendom bied slaapplek aan 114 gaste in verskeie kamers, soos B&B tot selfsorgkamers en luukse suits. Alle eenhede het beddens en badkamergeriewe. Sommige van die eenhede het ook selfsorggeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en konferensiegeriewe in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omtrek sluit perdry, hengel. fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, swem en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tsholo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 50 Scholtz Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rusplek Guesthouse and Conference Center het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 89 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Scholtz Street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73ebe16dfc02462ef4a135a99cb12dd7d25dbb3f1cb64ed13588b052f5c216fd3935dd3339914997542f06487ecf4469b11e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 188 5 1 5 50 Scholtz Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.120500358776 26.172603536044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang