Successfully reported
+51

The Retreat at Groenfontein

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein Road, District Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 320 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Retreat at Groenfontein is 'n 4-ster-gastehuis net 20 km noord-oos van Calitzdorp op 'n kronkelende gruispad. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en gasvryheid ver weg van die stad se gedruis af.

Daar is 4 pragtige suites en 4 standaard kamers. Die suites het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het slaapplek vir 2 tot 4 mense. Elke eenheid het 'n privaat of en suite-badkamer met 'n Victoriaanse of normale bad en 'n stort. Al die suites het 'n privaat patio, waarvan 4 spog met die mooiste uitsig oor die Swartberge.

Ontbyt en 'n smaaklike driegang-maaltyd is by die tarief ingesluit. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad en kroeg met lisensie. Ander geriewe op die perseel sluit 'n gedeelde sitkamer, stryk- en wasgeriewe en veilige parkeerplek in.

The Retreat bied gratis parkeerplek en daar is 'n verskeidenheid doendinge op die perseel. Ons is reg langs die Swartberg Wêrelderfenisgebied geleë en net 59 km noordwes van Oudtshoorn en 48 km suidwes van die Kangogrotte.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Groenfontein Road, District Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Retreat at Groenfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Groenfontein Road, District Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyOGNmM2FmLTUyZDMtNGEyYy1iY2M0LTlkNzgzOWYyYWU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 320 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Groenfontein Road District Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 11:00 -33.437678327622 21.788293674374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang