Successfully reported

The Ridge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pierre S
1 nag
5.0
Okt 2025

Netjies, skoon en vriendelik. Ja, alles was perfek en baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very comfortable, quiet neighborhood and the unit is well appointed. We were there for work and the stay was great. Very comfortable, clean and neat. The rooms are very spacious and the location is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
So happy to hear you enjoyed your stay with us. It was wonderful to have met you and been able to host you. You are always welcome here.

Jacqueline S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great ervaring. Goeie diens, netjies, goed geleë. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie. Dit was wonderlik om vir jou en jou dogter hier te kon verwelkom. Ek wens julle alle sterkte toe met die eksamens en toekomsplanne vir jou en jou meisies.

Marinda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Mooi en gerieflike akkommodasie! Pragtige eenheid met goeie ligging wat al die nodige geriewe het. Gasvrou is altyd baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie. Dit is altyd lekker om julle hier te kan verwelkom.

Naeema P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean, 5 star and very friendly host. This place is 5 star service. It is clean, has everything that you need for your stay and the host is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Thank you so very much. So glad to hear that you enjoyed your stay with us. It was wonderful to have been able to meet and host you and your hubby. You are always welcome here.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Excellent host. Everything was of great value to simplify our stay with ease. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Thank you so much, Johan. It was wonderful to have met you and an absolute pleasure to have been able to host you. We wish you a wonderful holiday and look forward to seeing you again in future.

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker! Ek en my vrou het onlangs by The Ridge oornag aangesien ons 'n aandete in die omgewing gehad het en nie ver wou ry nie. Wat 'n aangename verrassing! Die woonstel was ruim en netjies met uitsonderlike badkamergeriewe – regtig 'n luukse ervaring. Alles was goed georganiseer en dit het dadelik 'n gevoel van gemak en kwaliteit geskep. Ek het dit veral waardeer dat die tafel perfek was om vroegoggend aan te werk terwyl my vrou nog geslaap het. 'n Lekker bonus vir enige reisiger wat werk en ontspanning probeer balanseer. Ons sal beslis weer hier bly. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ek is so bly om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet. Julle is 'n pragtige paartjie en dit was wonderlik om julle hier te kon huisves. Ons sien uit om julle weer te kan verwelkom.

Bets W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfek! Ongelooflik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie, Bets. Ons is bly om te hoor julle het lekker gebly. Dit was wonderlik om julle hier te kon verwelkom.

Zelda D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik, regtig aangenaam. Die verblyf by The Ridge is absoluut die moeite werd. Odette is 'n aangename dame. Die plek is silwerskoon, netjies en baie ruim. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Baie dankie. Ek is so bly jy het dit hier by ons geniet al was dit net 'n kort tydjie. Ek hoop om jou weer hier te kan verwelkom.

Jan Abraham A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Odette
The Ridge
Dit was wonderlik om julle hier te kon verwelkom en ons is bly julle het dit hier by ons geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tafelberg Road, Kenridge, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3b8e044a48e07f90fa1997c89bee3dd15fe7fa41ac2d7cb7ac92a050e7de15f7cd0ce9141d5d8a67d8865e3004ce727460?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 6 Tafelberg Road Kenridge, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.855233661054 18.639198176127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang