Successfully reported
+12

The Riverdell On Breede

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 525 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Riverdell on Breede is 'n lieflike juweel geleë in Robertson se Silwerstrand Gholf- en River Estate. Dié selfsorg-meenthuis kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike rusbank sowel as 'n knus kaggel, perfek vir daardie koue winteraande.

Of jy nou die geriewe van hierdie ongelooflike huis geniet, die wyn- en roosvallei besoek, of die sonsondergang op die dek geniet, gaste van The Riverdell On Breede is goed op pad na 'n onvergeetlike reis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantell F
Gesin met tieners
5.0
'n Lekker wegbreek, perfek vir 'n gesin. Hierdie naweek was definitief een vir die boeke. Nie net kon ons rus nie, maar ons kon ook kwaliteit tyd saam...
Sien meer
Sep 2025
Andre W
Saam met vriende
5.0
Mooi en ontspannend. Great plek op die rivier, sal definitief recommend!
Aug 2025
Tanja V
5.0
Goeie waarde vir geld en baie netjies. Baie oulike verblyf - ons het dit baie geniet.
Jul 2025
Sunette B
Saam met vriende
5.0
Asemrowende uitsig, pragtig binne. Pragtige plek met die mooiste uitsig en alles wat jy nodig het om te ontspan!
Mei 2025
Nadia V
Gesin met tieners
5.0
Veilige. The Riverdell on Breede is 'n pragtige, moderne, goed toegeruste huis. Die stoep wat óp die oewer van die rivier is, is 'n luukse bederf!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Riverdell On Breede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 525
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 525
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 525
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f3a0e1ed2330dc4c536cc8f18a638aae6ba888fd0afe557167ba5b0d1f0b3a8f411995855ef43e323746dace9a42fb02c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 525 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 74 Village Way Silwerstrand Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812339042388 19.857231726389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang