The Riverdell On Breede
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R3 525 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Riverdell On Breede is 'n lieflike juweel op Robertson se Silwerstrand Gholf- en Rivier-landgoed. Dié selfsorg-meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank, asook 'n kaggel.
Gaste kan die huis geniet, die wyn- en roosvallei besoek, of die sonsondergang op die dek geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink The Riverdell On Breede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Village Way, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang