Successfully reported
+49

The Riverside Hotel

  • Kapasiteit: 242 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kenneth Kaunde Road, Athlone, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Riverside Hotel is hoog op die oewer van die Umgeni-riviermond geleë en bied 4-sterverblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging.

Al 168 slaapkamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan kamers kies wat na die rivier en na die see kyk of, alternatiewelik, kamers wat uitkyk oor Durban-Noord. Alle kamers sluit en suite-badkamers, satelliet-TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Eet in styl by die Riverside Grill op die perseel met 'n spyskaartkeuse vir elke smaak. Vir iets meer gemaklik geniet 'n versnapering en 'n drankie en ontspan by die skemerkelkiekroeg langs die swembad.

Die Riverside Business Centre is ideaal geleë direk langs die voorste ingang van die hotel. 5 konferensiekamers is beskikbaar met sitplek vir tot 60 afgevaardigdes.

Die Riverside Hotel se geriewe en dienste sluit in 24-uur-ontvangs, valutaruil, gratis parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, kamerdiens, wasgoeddiens, kinderoppasserdiens, pendeldiens, swembad, gimnasium en 'n haarsalon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Digital
Marketing ...

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Kenneth Kaunde Road, Athlone, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Riverside Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 242 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Kenneth Kaunde Road, Athlone, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1e04b9f0230a31becbf681b8c00a57839d9573804c51f3c562a0d3dc07c720024f952249ff009f489759f361e1508623b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 10 Kenneth Kaunde Road Athlone 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.8068356 31.0329223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang