Successfully reported
+41

The Robertson Small Hotel and Spa

Hotel
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Robertson Small Hotel and Spa is trots daarop om die enigste 5-ster-hotel in Robertson te wees en word deurgaans erken as een van Suid-Afrika se beste luukse plattelandse toevlugsoorde. Hier is aandag aan detail die kern van alles, met die oortuiging dat dit die klein dingetjies is wat die grootste verskil maak. Genesteld in die hartjie van die skilderagtige Robertson-vallei, nooi die hotel gaste uit om te geniet van 'n wêreld van sjarme, elegansie en warm gasvryheid.

Verblyf word aangebied in 11 verskillende kamers, elk met gemaklike beddens en privaat badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, lugversorging, onbeperkte WiFi, 'n skootrekenaarkluis in die kamer, boetiek Ronnefeldt-tee en Hausbrandt-koffiekapsules, sowel as gebottelde water.

Verder spog hierdie eiendom met 'n onlangs opgeknapte restaurant en kroeg, vergaderfasiliteit, 2 swembadareas, die Zest Spa en wonderlike, ruim tuine.

Gaste word genooi om die sjarme van Robertson se skilderagtige omgewing te ontdek, waar golwende wingerde, toringende berge en bekoorlike dorpies eindelose aantrekkingskrag bied. Of jy nou langs die swembad ontspan met 'n sorgvuldig saamgestelde skemerkelkie of goeie plaaslike wyn, of die streek se natuurlike skoonheid en verborge juwele verken, daar is iets vir elke pas en voorkeur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Ligging

  • 58 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 58 Van Reenen Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc466da007e4f0d05bf152a6d8fdc29b0f18db48e4b89f41330b41ab3ea6c3e3b2f13c94201e7d09facb3fe11b8171cc4ad6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense 58 Van Reenen Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.800069301195 19.879750735582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang