Successfully reported

The Robin Cottage

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Ashleigh A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Wonderful. My stay was short and sweet. The cleaning ladies were a joy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Baie lekker gebly, plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merlyn I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Beautiful. It was a lovely stay and I felt very well cared for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michele
The Robin Cottage
Thank you for your kind review, Merlyn. It was a pleasure hosting you. All the best, Elize

Carolien S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Die geriewe was soos ons verwag het. Ons het net 'n oornagslaapplek gesoek en die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorenne O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Professioneel, ruim en gerieflik. Ons is vriendelik ontvang. Alle reëlings was goed getref, dankie. Die woonstel is ruim en bied alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie skoon en baie vriendelike personeel! Waarde vir geld! Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Rustig en vriendelik. Vriendelik, hulp was amazing en goeie diens. Skoon kamers.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michele
The Robin Cottage
Beste Bernard, baie dankie vir die terugvoering. Ons sal graag in die toekoms vir julle 'n woonstel eenheid aanbied dat julle die gerief en ruimte van die woonstelle kan geniet, vriendelike groete, Michele, The Robin Cottage

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ongelooflik, gemaklik en professioneel. Michele was 'n ongelooflike gasheer. Sy is vriendelik, het goed met ons kommunikeer van die begin af, en alles het glad verloop. Die kamers is ongelooflik netjies, skoon en veilig. Die verblyf was net 'n plesier. Ek beveel dit vir enige iemand wat in Caledon moet bly as eerste keuse aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Watsonia Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA355d9279e388bcc2f872c052f088796bd843234b994bce7ce47d0fa64f4d5aa76c7e87d8ad0150ccb54ada7a8eb55b058c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 3 Watsonia Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.230742746318 19.430338555225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang