Successfully reported

The Roosters Nest BnB

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annerie S
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik en gemaklik en goed geleë. Baie geniet, goed geleë. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Warm welcome and comfortable stay. The hosts are wonderful and the B and B is situated very close to our dancing competition in Kyalami. The rooms are clean and comfortable. The hosts went out of their way to make us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Thank you so much for your wonderful review! We're thrilled you felt at home during your stay and look forward to welcoming you back soon!

Antoinette D
1 nag
5.0
Sep 2024

Absoluut fantasties. Simone en Suzette was absoluut die gasvryheid vanself. Hulle het mens so welkom laat voel en die breakfast was heerlik. Kamers was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Baie dankie, Antoinette! Laat dit net goed gaan, en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Sandra V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Almal baie vriendelik. Familiegevoel. Die kamer was skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Plaasgevoel in die stad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
2.8
Aug 2025

Net nie goed genoeg vir die geld wat ons per nag moes betaal. Die kamer was heeltemal ontoereikend. Baie klein, beknopte kamer vir twee mense om in te slaap. Geen yskas, geen televisie. Die beddegoed het nie baie skoon gelyk nie. Ons het al vir baie minder geslaap in Nelspruit as voorbeeld met moderne geriewe, yskas, televisie met vol DSTV kanale, geen WiFi, ens.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Ons is jammer dat u nie lekker gebly het nie. Ongelukkig is Johannesburg nie Nelspruit nie. Nérens sê ons dat daar yskaste of televisies in ons kamers is nie. Ons het wel baie goeie WiFi wat op die informasiepamflet in ons kamers is. Ons het ook 'n gemeenskaplike yskas wat gaste meer as welkom is om te gebruik. U het 'n deelkamer met 2 enkelbeddens bespreek en dit is wat u gekry het.

Sybrand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Perfect, perfect, perfect. What a lovely place! The room was comfortable with sufficient coffee, tea and milk with kettle and cups provided. The reception first by Simone, and later by her mother, was so warm and open and welcoming. After a good night's sleep, we woke up to an amazing traditional farmstyle breakfast that was really top notch. Over and above, the place has a wonderful garden with loads of indigenous plants and trees and secluded corners. The Christian standards are openly displayed, and that was especially refreshing for us. We hope you have many more years there, and we loved your place and your warm, friendly way of dealing with your visitors. We applaud you. God bless, Agape and Shalom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
The Roosters Nest BnB
Dear Sybrand, thank you so much for these kind and warm words. We hope to see you again soon!

Suzette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie gasvry en vriendelik. Gepaste en geskikte ligging naby Kyalami en sal in die toekoms weer gebruik maak van dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Baie lekker. Ons het dit baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. En as my kinders sê hulle wil weer daar slaap dan beteken dit baie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heloise V
Kort verblyf
4.0
Feb 2023

Baie gasvryheid. Was wonderlik ontvang en baie tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 134 MacGillivray Road, Glenferness AH, Midrand, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50c72a386ca911211900b643820f729b6a19bc7e8a8627330903678a34ac8398c29fbb7f8fbf004d25023d7f6729d793b988?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 134 MacGillivray Road Glenferness AH 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.992834292767 28.042902946472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang