The Rose Barn
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Erfie Farm, WVGC+24W, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Rose Barn is 'n luukse plaasstyl-gastehuis geleë op 'n pragtige plaas 8 km buite Jeffreysbaai.
Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 12 smaakvol versierde kamers, elk gemeubileer met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer is toegerus met 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en badhanddoeke. Kamergeriewe sluit in 'n slim-TV, draagbare waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Aandete en ontbyt word bedien met vooraf reëling. Gaste kan gebruik maak van die braai-area en kry veilige parkering.
Die plaas is ook 'n bekroonde troulokaal. 'n Noukeurig versorgde grasperk met uitsig oor uitgestrekte landerye is afgebaken vir tuinseremonies wat wissel van 50 tot 350 gaste, te midde van geurige laventel en welige groen bosse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Die Erfie Farm, WVGC+24W, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink The Rose Barn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Erfie Farm, WVGC+24W, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang