Successfully reported

The Rose Cottage B&B

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Ideale oorbly in Dullstroom. Al is dit net vir oornag of langer. Die ontbyt is absoluut 'n wenner. Stilte en rustigheid in 'n eenheid op sy eie. Veilig en afgesny van die straat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

'n Rustige, "no worries"-naweek! Baie dankie, ons het lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en daar was 'n baie lekker, rustige atmosfeer in die omgewing. Ons het dit geniet. Dit is net 'n jammerte mens kan nie vroeër inklok by die woonplek nie. 'n Naweek is so kort en gaan so vinnig verby, dit sou lekker gewees het om vroeër te kon inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker verblyplek. Die plek hoor by die gelyk genaamde restaurant en lig 2 blokkies van mekaar op stapafstand (ongeveer 400 meter). Die plek is lekker, die bed, koning grootte, slaap lekker en die ontbyt in die restaurant is baie goed! Ons kan die plek reg aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Baie mooi uitgelê, heerlike akkommodasie, pragtige dorpie! Die verblyf was baie gerieflik en goed uitgerus met alles wat 'n mens nodig het. Koue kraan van bad werk wel nie en handdoekreëling ook lomp, so handdoeke het in die bad vol water geval.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Veilig, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, kaste was net reeds vol linne en handdoeke dus kon nie my klere in die kaste pak nie. Die stort het baie water gemors en daar was net een badmatjie om die water te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly! Baie netjies en alles wat jy nodig kan hê, selfs 'n warm laken!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Kon nie vir beter gevra het nie. Lekker blyplek, goeie geriewe. Veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Baie lekker en ontspanne. Die gastehuis is skoon, netjies, en keurig gemeubileer. Dit is in 'n lekker stil area, is veilig, en die tuin is privaat. Die DStv het gehelp dat ons SA-Arg rugby kon kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amelita R
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Pragtige plek. Dit was net te ver om te voet na die kuierplekke vir die tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 60 Hugenoten Street, Main Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6b43a3ddbdc5a1a4882dec4de00c8631cd21c52e2b0e4f5f698438839c8ebcb56f0572333ddfce8753ccf1c080d1be859e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 60 Hugenoten Street Main Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.417492 30.108383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang