The Royal Fischer Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Kameeldoring Draai, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Royal Fischer Hotel is in Woodland Hills Estate in Bloemfontein geleë.
Die verblyf beskik oor 5 slaapkamers met privaat ingange. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, kluis, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroeg in.
Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitarea en parkeerplek van die straat af in. 'n Restaurant is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan doendinge soos perdry, fietsry, voetslaan, lugduik en gholf in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Berche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Kameeldoring Draai, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink The Royal Fischer Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Kameeldoring Draai, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang