The Royal Gastehuis
Beskrywing
Die standaardkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort en toilet. Japonne en pantoffels word voorsien. Die geriewe in elke kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n telefoon, kluis, haardroër, radiowekker, 'n kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Per nag tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons elegante luukse kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, 'n aparte stort en 'n toilet. Japonne en pantoffels word voorsien. Die geriewe in elke kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n telefoon, kluis, haardroër, radiowekker, 'n kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Per nag tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim en elegante "Executive" kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n aparte leefarea met 'n privaat balkon wat beeldskone uitsigte bied. Japonne en pantoffels word voorsien. Die geriewe in elke kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n telefoon, kluis, haardroër, radiowekker, 'n kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Per nag tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 2 stapelbeddens, 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n aparte leefarea met 'n ekstra uitrolbed. Japonne en pantoffels word voorsien. Die geriewe in elke kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n telefoon, kluis, haardroër, radiowekker, 'n kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Per nag tariewe sluit ontbyt in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons gesinskamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n aparte leefarea met 'n uitrolbed. Japonne en pantoffels word voorsien. Die geriewe in elke kamer sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n telefoon, kluis, haardroër, radiowekker, 'n kroegie, en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Beach Crescent, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang