The Rubik 2005
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 190 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Rubik 2005 is 'n woonstel wat 'n unieke en luukse ervaring in Kaapstad se middestad bied. Die woonstel is in die hartjie van die stad geleë en spog met 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die stad. Dit is ideaal vir diegene wat Kaapstad wil verken.
Die moderne en stylvolle oopplanwoonstel beskik oor slanke ontwerpelemente, hoëgehalte-afwerkings en moderne geriewe wat voorsiening maak vir gaste wat luuksheid en gemak waardeer.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en albei badkamers het storte. Die oopplan-leefarea spog met vensters wat vanaf die vloer tot die plafon strek en wat 'n asemrowende uitsig oor die stad verseker. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel en genoeg stoorplek toegerus.
Gaste het ook toegang tot 'n concierge-diens en 'n swembad op die dak waar daar ook braaigeriewe is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Loop Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink The Rubik 2005 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Loop Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang