Successfully reported

The Salt House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mary-ann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful with good service. Our stay was awesome at Salt House. We had a splendid rest and would definitely recommend this place to people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Canita U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Dit was die lekkerste en skoonste verblyf wat ons gehad het in die Kaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike oornag verblyf. Vriendelike diens, gerieflik en netjies. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker gebly. Goeie ligging. Alles was skoon en netjies. Vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Clean, excellent service, relaxing and very private. Pleasant stay, friendly staff and very relaxing. Buffet breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lundy K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Welcoming stay. We needed a place to stay for a function we were attending. It was perfect for our purpose and the staff were extremely friendly, welcoming and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rizaan O
1 nag
2.6
Aug 2025

Teleurstellend. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig, maar ongelukkig het ons verblyf nie aan ons verwagtinge voldoen nie. Die kamer kort dringend aandag. Die stoele in die vertrek is vuil en onstabiel, die badkamer se kraan is los en val maklik af, en dit is duidelik dat daar nie behoorlik agter die bedkassie en bed se kopstuk skoongemaak is nie. Tot ons teleurstelling was daar ook baie lawaaierige gaste wat glad nie die stilletijd-reëls nagekom het nie. Ongelukkig was dit ’n baie teleurstellende ervaring.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Corrie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Behalwe vir paar klein dingetjies, lekker gebly. Dienste op TV net gewerk 1ste aand. Moes daarna op rekenaar kyk. Liggies weerskante langs die bed gebroke. Bad se handsproeier werk nie.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Solente S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Lovely location. Great service, very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kezia V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2020

Wonderful Lovely place with wonderful views. Banda is the most welcoming and accommodating and made our stay so special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Luisa Way, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYzIzZDQ1LTM3ZTktNDljZC1iZDJlLWNkZjJiODljYzRjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 19 Luisa Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.025037777004 18.353688076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang