The Salt Life
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Melkhout Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
The Salt Life is 'n selfsorgvakansiehuis in Kabeljous, Jeffreysbaai, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, met die Kabeljous-strand net 100 m weg.
Dié huis het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die derde slaapkamer het 1 driestapelbed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die eerste, derde en vierde slaapkamers het almal en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, asook basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met rusbanke en een ekstra enkelbed. Daar is ook 'n etenstafel en 'n platskerm-TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Die skuifdeure lei uit na die balkon wat 'n buitebraai-area en twee etenstafels het, wat gaste 'n uitsig oor die see bied.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 3 voertuie. Doendinge in die omgewing sluit branderplankry, perdry, voëlkyk, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Tripelstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 80 Melkhout Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink The Salt Life het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Melkhout Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6331, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang