Successfully reported
+24

The Salty Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 South Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Salty Nest is 'n lieflike selfsorghuis op Umdloti-strand in KwaZulu-Natal met slaapplek vir 8 gaste wat op soek is na 'n vakansie by die see.

Op die boonste verdieping is daar 4 groot slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die oorblywende vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 en suite-badkamers met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die derde en suite-badkamer slegs 'n stort het, en die vierde en suite-badkamer het slegs 'n bad. Daar is ook 'n ekstra badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die huis is heeltemal gesinsvriendelik, met oopplan-leefruimtes, alles op die grondvloer, wat dit ideaal maak om gehaltetyd as 'n gesin deur te bring.

Gaste kan die pizza-oond, braaigeriewe, 'n duik in die swembad geniet, of bloot in die son bak terwyl hulle oor die pragtige Indiese Oseaan uitkyk. Hierdie skouspelagtige huis bied panoramiese see-uitsigte, en dolfyn- en walvis-waarnemings is amper 'n daaglikse gebeurtenis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Corrine Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 19 South Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Salty Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 South Beach Road, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f2ae69ede2d1c5acb11e996440ca4f58eac9039f5bd4d6eb047af66a3f020dc0a1198c3be1988f4c2ea3c2bcd1246db8f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 19 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.674119 31.1153883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang