Successfully reported
+43

The Sanctuary

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 958 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sanctuary bied B&B en is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Verblyf by The Sanctuary beskik oor 5 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n haardroër en skeerproppe. Elke kamer het geriewe soos lugversorging, 'n 46-duim-TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Boonop bied die gastehuis gratis WiFi-internettoegang, 'n soutwater-swembad en veilige parkeerplek van die straat af vir motors.

The Sanctuary is op die hoofweg geleë en is naby restaurante, museums en winkels.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Giya M
Gesin met klein kinders
5.0
What a gem of a place. We had the best time at The Sanctuary. Andre was such an amazing host and so welcoming. The location was perfect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Riette B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Fantastiese plek met heerlike ontbyt.
Aug 2025
Amori E
Saam met vriende
5.0
Heerlike Karoo wegbreek! Ongelooflike mooi plek met goeie diens, 'n lekker swembad en die heerlikste ontbyt en koffie!
Des 2024
Christopher K
Saam met vriende
5.0
Serendipitous. A true gem! I can highly recommend The Sanctuary! Andre and his team were absolutely amazing. Very clean, well maintaine...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Klara S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Ons het baie lekker gebly. Andre en sy mense het vir ons die lekkerste ontbyte in die oggend gemaak. Skoon, vriendelik en 100% die moeite werd...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 63 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 958
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 958
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 958
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552173cbecca04c76b126cba60c57206958b82691b6d5ea1442d6610e5ffede44e1fbd35e267e4628f9e3a472e96112460f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 958 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 63 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224014288123 22.02951473373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang