The Sea Cottage Accommodation
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.
Huisreëls
Onbeheersde gedrag wat ander gaste steur, sal nie aanvaar word nie.
Enige skade aan eiendom wat aan The Sea Cottage behoort moet deur die verantwoordelike party vervang word.
Slegs die gaste wat by die bespreking ingesluit is, word toegelaat om in die verblyf te bly.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders moet te alle tye onder toesig van hul ouers wees terwyl hulle op die eiendom is.
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar aangewese rookareas is op die stoep en in die buite-areas beskikbaar.
Inklok is tussen 14:00 en 19:00, en laat aankoms moet vooraf gereël word.
Braaiareas is beskikbaar vir gaste se gebruik, maar hulle moet hul eie hout en vuuraanstekers voorsien.
Breekware en eetgerei sal voorsien word.
WiFi-toegang is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.
Huisreëls
Onbeheersde gedrag wat ander gaste steur, sal nie aanvaar word nie.
Enige skade aan eiendom wat aan The Sea Cottage behoort moet deur die verantwoordelike party vervang word.
Slegs die gaste wat by die bespreking ingesluit is, word toegelaat om in die verblyf te bly.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders moet te alle tye onder toesig van hul ouers wees terwyl hulle op die eiendom is.
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar aangewese rookareas is op die stoep en in die buite-areas beskikbaar.
Inklok is tussen 14:00 en 19:00, en laat aankoms moet vooraf gereël word.
Braaiareas is beskikbaar vir gaste se gebruik, maar hulle moet hul eie hout en vuuraanstekers voorsien.
Breekware en eetgerei sal voorsien word.
WiFi-toegang is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Sybille Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang