The Sea View Cottage Margate
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Sea View Cottage Margate is op dieselfde perseel as ons Homestead Exclusive Guest House geleë.
The Cottage is 'n lieflike klein vakansiehuis wat geskik is vir 'n gesin van 4 volwassenes met 2 kinders. Selfsorg. Geen skoonmaak deur personeel nie. Linne word voorsien en slegs elke derde dag omgeruil. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Veilige oop parkering agter 'n afgeleë hek met elektriese heining. Ons het wel watertenks as daar geen water is nie.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers is toegerus met 1 dubbelbed, 2 driekwartbeddens en 2 kinderbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. Die leefarea het 'n TV met DStv en die eenheid het plafonwaaiers en 2 staanwaaiers. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, strykplank en strykyster en 'n stoof.
Daar is 'n swembad beskikbaar vir ons gaste. Ons is stapafstand vanaf winkels, wasserye en die strand. Geen wasgoeddiens op die perseel nie. Braaigeriewe by die swembad of jy kan gebruik maak van 'n klein draagbare braai langs die kothuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Sea View Cottage Margate het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Homestead Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang