Successfully reported
+25

The Seed Pod Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Farm Watervall Portion 22, Modimolle, 0157, Limpopo
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Seed Pod Guesthouse is 'n selfsorgeenheid op 'n plaas tussen Modimolle en Vaalwater wat inheemse plante verbou. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf of om die omgewing van die Waterberge te verken. Die plaas spog met pragtige tuine en voëls.

Gaste het 2 opsies:

Die tweeslaapkamerhuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n stoep. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die Koningkamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n slim-TV in. Daar is ook 'n klerekas en 'n paar rakke. Die ingang na die kamer is op die gemeenskaplike stoep.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en daar is 'n restaurant en speelgrond op die perseel. Hierdie verblyf is 30,7 km vanaf Vaalwater en 31,2 km vanaf Modimolle waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet. Daar is 'n OK naby die verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R33, Farm Watervall Portion 22, Modimolle, 0157, Limpopo
  • Gaste dink The Seed Pod Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33, Farm Watervall Portion 22, Modimolle, 0157, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4245270f1ba59eb135fb97ba5c13c0843ecbb299aa896f96e21a5088ab2e139455bba1d8f87271ed37999a8f51711c88bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R33 Farm Watervall Portion 22 0157 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.500853030274 28.233465643521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang